Welpie rugby by Larries word gedryf deur die ouers en is ons as ouers passievol om die seuns nie net rugby af te rig nie, maar ook wat dit behels om deel te wees van ‘n span sport.
Gr R en Gr 1 is ‘rip’ rugby en Gr 2’s speel tackle rugby. Daar is verskeie Welpie dae wat ons bywoon in Rustenburg , Koster en selfs op Loftus.
Oefentye is Dinsdae en Donderdae 17:00 tot 18:00 en Welpie dae is altyd op Saterdae.
Vir verdere navrae kontak gerus vir Jan Vermeulen – Welpie Voorsitter (082 510 6249)
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer