Laerskool Rustenburg skoollied
Deur jare heen is hier in jou
Aan kinders van ons volk
Die sorg verleen wat edel mense bou
Ou Laerskool Rustenburg
REFREIN
Mik vêr en hoog die toekoms lok
Dit is ons strewe hier
Die kruine oor na hoogtes vêr daarvoor
Niks sonder arbeid nie
Jy is vir ons nog elke dag
’n vuurslag vir die gees
En in Sy lig leer ons om te verstaan
Wat pligsvervulling is
Van dag tot dag word hier in jou
Mooi bande sterk gesmee
Ons leer die doel van lewe, werk en spel
Dis wat ons daadkrag gee
REFREIN
Mik vêr en hoog die toekoms lok
Dit is ons strewe hier
Die kruine oor na hoogtes vêr daarvoor
Niks sonder arbeid nie
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer