Larries se hokkiespanne leer reeds van vroeg af hoe om die bal en stok te bemeester. Die minihokkie-afrigters spandeer baie tyd aan die aanleer van vaardighede en wanneer die leerders dan op seniorvlak aan proewe deelneem vir 'n plek in die spanne beskik hulle oor al die nodige vaardighede om uitstekende hokkiespeler te wees. Die spanne neem deel aan die Super 12 skolekompetisie, Eddie Walker toernooi, NW liga en Interskole kompetisies en is verskeie kere al as kampioene gekroon.
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer