Larries se gholfspan word saamgestel uit vier leerders wat tydens gholfproewe geïdentifiseer word. Die leerders verteenwoordig dan die skool tydens die Super 12 Gholftoernooi. Larries se vier gholfers het ook in 2019 hul NW Kleure ontvang en was deel van die NW span wat deelgeneem het aan die SA Skolegholftoernooi.
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer