SKOOLGELDE EN NASKOOLGELDE

SKOOLGELD VIR 2025

Debietordervorm

SKOOLGELDE

GR RR
Totale skoolgeld vir 2025 R26 760
Paaiemente oor 12 maande R2 230
GR R
Totale skoolgeld vir 2025 R23 760
Paaiemente oor 12 maande R1 980
GR 1 - 7
Totale skoolgeld vir 2025 R22 440
Paaiemente oor 12 maande R1 870

PAKKETGELDE EN STUDIEGIDSE

Gr RR R 1 650 Betaalbaar met inskrywing vir 2025
Gr R R 1 690 Betaalbaar met inskrywing vir 2025
Gr 1 R 1 050 Betaalbaar vir 2025. Sluit studiegids, karton, plastiek, voorblaaie en skryfbehoeftes in.
Boekepakket (Gr 2 en 3) R 150 Sluit studiegids, karton, plastiek en voorblaaie in.
Boekepakket (Gr 4 tot 6) R 300 Sluit studiegids, karton, plastiek, voorblaaie en Wiskundewerkboek in.
Boekepakket (Gr 7) R 150 Sluit studiegids, karton, plastiek en voorblaaie in.

KORTING

KORTING IS SLEGS GELDIG OP VOLLE SKOOLGELDBETALING VOOR OF OP 28 FEBRUARIE 2025
(Inbetaling moet wys in ons bank voor of op 28 Februarie 2025 – volgens ouditeursinstruksies):

GRAAD KORTING
Graad RR R2 230 per leerder
Graad R R1 980 per leerder
Graad 1 - 7 R1 870 per leerder
SKOOLGELD VIR GR RR BETAALBAAR VOOR/OP 28 FEB IS: R26 760 - R2 230 R24 530
SKOOLGELD VIR GR R BETAALBAAR VOOR/OP 28 FEB IS: R23 760 – R1 980 R21 780
SKOOLGELD VIR GR 1-7 BETAALBAAR VOOR/OP 28 FEB IS: R22 440 – R1 870 R20 570

LAERSKOOL RUSTENBURG BANKBESONDERHEDE:

Laerskool Rustenburg
Bank:                         ABSA Rustenburg
Takkode:                   632005
Rekeningnommer: 1220490838 

NASKOOL

Registrasie Geen addisionele registrasiegelde betaalbaar nie. Die eerste maand se gelde moet betaal word met aansoek om toelating om plek te bevestig.
Maandfooi/kind: Slegs Jan - Nov: Gr RR: R605 per kind. Ete uit-gesluit. Wanneer Gr RR'e gedurende die vakansie naskool bywoon kos dit R38 ekstra per dag vir die kos
Maandfooi/kind: Slegs Jan - Nov: Gr R - Gr 7: R1 075 per maand. Ete ingesluit.
Dagbesoekers: R70 per dag.

Naskoolgelde is betaalbaar voor die 1ste van elke maand aangesien toesig en etes reeds vanaf die 1ste van elke maand voorsien word.

Naskool gelde - per leerder per maand Gr. RR Gr. R - 7
Januarie R302.50 R537.50
Februarie R605.00 R1 075.00
Maart R605.00 R1 075.00
April R605.00 R1 075.00
Mei R605.00 R1 075.00
Junie R605.00 R1 075.00
Julie R605.00 R1 075.00
Augustus R605.00 R1 075.00
September R605.00 R1 075.00
Oktober R605.00 R1 075.00
November R605.00 R1 075.00
Desember R302.50 R537.50
Dagbesoekers R70.00 per dag
Graad RR tydens vakansie R38.00 ekstra vir kos

TAGLINE

Add your title here

Share by: