REDENAARS

REDENAARS


Larries se redenaars word reeds van Gr R aangemoedig om deel te neem aan Babbelbekkies, Small Talk, interne redenaarsaande, 
ATKV kompetisies, spanredenaars, ens.  Die personeel betrokke by die afrigting bied ook werkswinkel vir leerders en 
ouers aan om hul vaardighede tov skryf van toesprake en die voordrag daarvan op te skerp.  
Share by: