Laerskool Rustenburg is reeds vir amper 'n eeu die voorloper in onderwys en neem die voortou deur Gr RR leerders in 2025 te verwelkom by die Larrie gesin.
Daar word twee klasse van 25 leerders gereserveer vir die eksklusiewe geleentheid om u
5 jarige deel te maak van die dinamiese Larrie leerervaring in 2025.
Stuur asb. epos boodskap na registrasie@laerskoolrustenburg as u u kleinding se plek wil verseker in die GR RR klasse.
Word sommer vandag deel van 'n nuwe geslag Larrie uitblinkers!
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer