Larries spog met Friedel De Wet, Protea krieketspeler wat deel uitmaak van hul MB personeel en dan ook krieket en hokkie-afrigter is.
Die krieketspanne neem deel aan die NW ligareeks, aandreekse teen buurskole en Super 12 skolewedstryde en is dan ook al verskeie kere gekroon as wenners. Larries slaan beslis krieket vir 'n ses as dit by hul prestasies kom!
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer