REKENAAR- EN LEESSENTRUM

REKENAAR- EN LEESSENTRUM


Laerskool Rustenburg se rekenaarsentrum het in 2020 die Stimulus Maksima leesprogram aangekoop en onder die bekwame leiding van Leoné Coetzee gaan ons leerders se leesvaardighede verbeter en ontwikkel word tydens die rekenaarsentrumperiodes.


Share by: