Larries spog met verskeie rugbyhelde wat hul eerste sport tree by Larries gegee het. Gerhard Mostert is tans aktief betrokke by die afrigting, asook oud Springbok Wikus van Heerden. Reeds van Gr R af kry die leerders blootstelling en die seniorspanne neem deel aan die Super 12 wedstryde, toer na uitsoektoernooie en neem met groot sukses deel aan die ligawedstryde.
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer