SPREEKKOOR

SPREEKKOOR


Larries bied jaarliks aan die Gr R tot Gr 7 leerders die geleentheid om deel te wees van 'n spreekkoor wat deelneem aan die Eisteddfod en Larries Kultuuraand.  Die afrigters van die onderskeie grade het die afgelope jare die kunsvorm verfyn tot 'n vermaaklike vertoning waar elke leerder skitter.
Share by: