Lewe deur beweging. Fisiese ontwikkeling waar ons leerders se potensiaal uitlok deur hulle aan die beweeg te kry. Ons gebruik verskeie aktiwiteite en prikkel die belangstelling in sport soorte. Soos ons leuse sal sê: "We like to move it."
Tydens die MB periodes word die leerders aan 'n verskeidenheid fisiese aktiwiteite blootgestel en voorgestel aan al die sportsoorte. Leerders wat beweeg presteer ook beter in die klas, en daarom is MB 'n integrale deel van ons kurrikulum.
Copyright © 2024 Digital Zoo Website Design Company - All Rights Reserved
Domain Registration
|
Email Address
|
Website Design
|
Graphic Design
|
Social Media Management
|
Search Engine Optimization
|
Online Marketing
|
Web App Developer